Re: Oos, Wes, Tuis bes? [boodskap #14165] |
Wed, 29 April 1998 00:00 |
Colin[3]
Boodskappe: 3 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Enige land het mense wie ander mense se besittings wil vat. Die wat
anders dink is naive. Die verskil tussen SA en meeste ander westerse
lande is dat steel in SA "probable" is terwyl in plekke soos Nieeu
Zeeland dit "possible" is.
btw
"Robber - Vulgar name for one who is sccessful in obtaining the
property of others" - The Devils Dictionary, Ambrose Bierce
Colin
|
|
|
Re: Oos, Wes, Tuis bes? [boodskap #14168 is 'n antwoord op boodskap #14165] |
Wed, 29 April 1998 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Henri Burger heeft geschreven in bericht ...
> "Inbrekers het TV's, meubels, beddegoed, 'n skooltas en selfs kos uit die
> yskas gesteel. Die SA gesin het glo so veilig in NZ gevoel dat hulle nie
> verseker was nie, en is nou aangewese op aalmoese. Hul enigste oorblywende
> aardse besittings is die klere wat hulle by hulle gehad het en die leë
> huis."
>
>
> Dêmit, en ek het gedog SA is uniek!
Hmmm..... Ja. Die omroeper op Punt vanoggend het opgemerk hulle is seker bly
hulle is nie ook aangerand of iets ergers nie.
So SA is darem nog uniek - ek weet na waar anders dit 'n terloopse opmerking
van 'n omroeper op 'n "progressiewe" -rige radiostasie sou wees nie.
Groete, Leendert
|
|
|