Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bespied
bespied [boodskap #134757] Do, 26 November 2020 14:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bespied
Afbreking: be•spied


Werkwoord: bespied
Verlede tyd: het bespied

Betekenis:
• Iemand ongemerk dophou.
• Oplettend na iets kyk.

Gebruik:
• Moses het twaalf verkenners die vreemde land ingestuur om Kanaän te bespied.
• Orania het asemrowende sonsondergange en sterrekykers kan die onbesoedelde hemelruim snags bespied.

Sinoniem:
• afkyk
• beloer
• gadeslaan
• observeer
• spioeneer
• verken
• waarneem

Afgelei:
• bespieder
• bespieding

Vertaling:
Engels: to spy on; to watch secretively
Nederlands: bespieden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ditto
Volgende onderwerp: voorman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 03:33:06 MGT 2024