Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » derhalwe
derhalwe [boodskap #134752] Do, 26 November 2020 05:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
derhalwe
Afbreking: der•hal•we


Bywoord: derhalwe

Betekenis:
• Om hierdie rede.

Gebruik:
• Die mag is derhalwe op 'n radikale wyse bekom.

Sinoniem:
• daarom
• dus
• gevolglik

Antoniem:
• desnietemin

Vertaling:
Engels: therefore, consequently
Nederlands: derhalve

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skryftafel
Volgende onderwerp: vertoonkas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 03:57:03 MGT 2024