Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » streekliteratuur
streekliteratuur [boodskap #134749] Wed, 25 November 2020 18:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
streekliteratuur
Afbreking: streek•li•te•ra•tuur
Samestelling: streek + literatuur
Uitspraak: /ˈstrɪə̯k.li.tə.raˌtyr/


Selfstandige naamwoord: streekliteratuur
Meervoud:

Betekenis:
• Die literatuur van 'n bepaalde streek; regionale letterkunde.

Gebruik:
Streekliteratuur is wêreldwyd aan die opbloei.

Wisselvorm:
• streeksliteratuur

Sinoniem:
• streekletterkunde

Hiperoniem:
• kontreikuns

Vertaling:
Engels: regional literature
Nederlands: streekliteratuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: korterig
Volgende onderwerp: kontreikuns
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:50:29 UTC 2025