Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » korterig
korterig [boodskap #134748] Wed, 25 November 2020 18:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
korterig
Afbreking: kor•te•rig


Byvoeglike naamwoord: korterig
Attributief: korterige
Partitief: korterigs

Betekenis:
• Aan die kort kant.

Gebruik:
• Die een man was langerig en die ander een korterig.

Antoniem:
• langerig

Vertaling:
Engels: shortish
Nederlands: vrij kort

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: langerig
Volgende onderwerp: streekliteratuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:07:14 UTC 2025