Die woord "Lekker" [boodskap #14161] |
Wed, 29 April 1998 00:00 |
SAKKIE
Boodskappe: 8 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die woord LEKKER prikkel my nuuskierigheid al baie jare.
Ek weet nie van 'n ander taal wat 'n eweknie het wat dieselfde
gevoel het nie. Engels het "nice", maar "nice" is net dit, dit
is nie LEKKER nie.
Waar kom die woord vandaan?
Sakkie
|
|
|
Re: Die woord "Lekker" [boodskap #14162 is 'n antwoord op boodskap #14161] |
Wed, 29 April 1998 00:00 |
Hannes Cilliers
Boodskappe: 16 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Middelnederlands *lecker*, gulsig, gastronomies,
sinnelik, lekker <
Nederlands *likken*, *lekken* lek, oplek
--Afrikaanse Woordeboek , HJ Terblanche
Onthou, lekker is net 'n vinger lank
Hannes Cilliers
(han...@mweb.co.za)
SAKKIE wrote in message
..
.
|Die woord LEKKER prikkel my nuuskierigheid al
baie jare.
|Ek weet nie van 'n ander taal wat 'n eweknie het
wat dieselfde
|gevoel het nie. Engels het "nice", maar "nice"
is net dit, dit
|is nie LEKKER nie.
|
|Waar kom die woord vandaan?
|
|Sakkie
|
|
|
|
Re: Die woord "Lekker" [boodskap #14164 is 'n antwoord op boodskap #14161] |
Wed, 29 April 1998 00:00 |
Reuben Adolf Aldum
Boodskappe: 27 Geregistreer: March 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
"Nico" wrote:
Dis byvoorbeeld die eerste Afrikaanse woord wat ek my
> Amerikaanse studente leer en van dag een af "lekker"ons almal baie lekker
> saam!
Nico,
Vertel meer van jou beroep, dit klink interessant.
Willemien
|
|
|
Re: Die woord "Lekker" [boodskap #14193 is 'n antwoord op boodskap #14161] |
Thu, 30 April 1998 00:00 |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek lei rekenaar programmeerders op - ons is 'n privaat maatskappy wat
meesal vir groot banke hulle rekenaar programmeerders oplei. Daar is 'n
redelike gaping hier in die opleiding van programmeerder - hulle word
effens die verskillende tale geleer - tipies een week lange kursus en dan
moet hy gaan proggrammeer. In SA was die opleiding gewoonlik vier maande
voltyds en baie intensief.
Ons leer hulle die rekenaartale maar as bysaak - die hoof doel van die
kursus is om hulle te leer om die logika van rekenaarprogramme uit te dink
- om hulle breins te gebruik! Dis baie interesant en dit laat 'n ou toe om
baie interesante mense te ontmoet. Die studente is tipies jong werkende
mense met goeie humorsin. Ek is baie gelukkig om so 'n werk te hê - geen
twee dae is dieselfde nie, al het ek in SA byvoorbeeld 'n soortgelyke
kursus vir amper tien jaar aangebied!
--
Net Nico ...
Reuben & Willemien wrote in article
...
| "Nico" wrote:
|
|
| Dis byvoorbeeld die eerste Afrikaanse woord wat ek my
| >Amerikaanse studente leer en van dag een af "lekker"ons almal baie
lekker
| >saam!
|
| Nico,
|
| Vertel meer van jou beroep, dit klink interessant.
|
| Willemien
|
|
|
|
|
Re: Die woord "Lekker" [boodskap #14219 is 'n antwoord op boodskap #14161] |
Fri, 01 May 1998 00:00 |
Hannes Cilliers
Boodskappe: 16 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek haal weer Terblance se woordeboek aan:
*lekker is (net) 'n vinger lank*, alle genot duur
nie lank nie
Groete
--
Hannes Cilliers
(han...@mweb.co.za)
harms...@mbnet.mb.NOSPAM.ca wrote in message
...
|Hannes Cillier skryf:
|
|> Onthou, lekker is net 'n vinger lank
|
|Wat beteken dit?
|
|--
|remove NOSPAM to reach me
|
|
|
Re: Die woord "Lekker" [boodskap #14436 is 'n antwoord op boodskap #14161] |
Sat, 09 May 1998 00:00 |
H.W.M.
Boodskappe: 16 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
SAKKIE wrote:
>
> Die woord LEKKER prikkel my nuuskierigheid al baie jare.
> Ek weet nie van 'n ander taal wat 'n eweknie het wat dieselfde
> gevoel het nie. Engels het "nice", maar "nice" is net dit, dit
> is nie LEKKER nie.
>
> Waar kom die woord vandaan?
>
> Sakkie
Daar is ook 'n woord in Swede " läcker " < lekkerny > .
HWM
|
|
|