langerig [boodskap #134747] |
Wed, 25 November 2020 18:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
langerig
Afbreking: lan•ge•rig
Samestelling: lang + -erig
Byvoeglike naamwoord: langerig
Attributief: langerige
Partitief: langerigs
Betekenis:
• Aan die lang kant.
Gebruik:
• Die een man was langerig en die ander een korterig.
Antoniem:
• korterig
Afgelei:
• langerigheid
Vertaling:
Engels: longish
Nederlands: vrij lang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|