leeubekkie [boodskap #134745] |
Wed, 25 November 2020 15:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leeubekkie
Afbreking: leeu•bek•kie
Samestelling: leeu + bekkie
Selfstandige naamwoord: leeubekkie
Meervoud: leeubekkies
Betekenis:
• Tuinplant wat se blomme baie soos die bek van 'n leeu lyk.
Gebruik:
• Leeubekkies floreer waar dit warm is en kom in verskeie kleure, soos wit, geel, rooi, lilapers en pienk.
Vertaling:
Engels: dragon flower, snapdragon
Nederlands: leeuwenbek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|