tandestok [boodskap #134742] |
Wed, 25 November 2020 14:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tandestok
Afbreking: tan•de•stok
Samestelling: tande + stok
Selfstandige naamwoord: tandestok
Meervoud: tandestokke
Verkleinwoord: tandestokkie
Meervoud van verkleining: tandestokkies
Betekenis:
• Instrument om kos wat tussen die tande vassit uit te krap (gewoonlik as verkleinwoord).
Gebruik:
• Gee vir my 'n tandestokkie aan.
Vertaling:
Engels: toothpick
Nederlands: tandenstoker, prikker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|