sweislas [boodskap #134741] |
Wed, 25 November 2020 13:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sweislas
Afbreking: sweis•las
Samestelling: sweis + las
Selfstandige naamwoord: sweislas
Meervoud: sweislaste
Verkleinwoord: sweislassie
Meervoud van verkleining: sweislassies
Betekenis:
• Die lasplek (soom of naat) waarlangs daar gesweis is.
Gebruik:
• 'n Sweislas moet ná die sweiswerk met suur skoongemaak en met 'n oksied behandel te word.
Sinoniem:
• sweisnaat
Vertaling:
Engels: weld seam
Nederlands: lasnaad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|