Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dermaal
dermaal [boodskap #134737] Wed, 25 November 2020 12:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dermaal
Afbreking: der•maal


Byvoeglike naamwoord: dermaal
Attributief: dermale

Betekenis:
• Wat die vel (huid, derma) betref of daarmee geassosieer word.

Gebruik:
• Die gesig se dermale spiere word gebruik om gesigsuitdrukkings te vorm.

Sinoniem:
• dermaties

Verwant:
• dermatologies

Vertaling:
Engels: dermal, dermatic
Nederlands: dermaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwarstrekkerig
Volgende onderwerp: kalsiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:41:44 UTC 2025