dwarstrekkerig [boodskap #134736] |
Tue, 24 November 2020 20:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dwarstrekkerig
Afbreking: dwars•trek•ke•rig
Byvoeglike naamwoord: dwarstrekkerig
Attributief: dwarstrekkerige
Betekenis:
• Wat stroom-op is; aan eie wil en insigte vasklou.
Gebruik:
• Moenie so dwarstrekkerig en koppig wees nie.
Sinoniem:
• eiesinnig
• eiewys
• koppig
• stroomop
Vertaling:
Engels: obstructive
Nederlands: dwars, obstructief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|