passasierskip [boodskap #134735] |
Tue, 24 November 2020 20:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
passasierskip
Afbreking: pas•sa•sier•skip
Samestelling: passasier + skip
Selfstandige naamwoord: passasierskip
Meervoud: passasierskepe
Verkleinwoord: passasierskippie
Meervoud van verkleining: passasierskippies
Betekenis:
• 'n Skip wat hoofsaaklik passasiers rondkarwei.
Gebruik:
• Die RMS Titanic was 'n passasierskip wat in 1912 gesink het.
Wisselvorm:
• passasiersskip
Vertaling:
Engels: passenger ship, ocean liner
Nederlands: passagiersschip
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|