plafon [boodskap #134734] |
Tue, 24 November 2020 19:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plafon
Afbreking: pla•fon
Selfstandige naamwoord: plafon
Meervoud: plafonne, plafons
Verkleinwoord: plafonnetjie
Meervoud van verkleining: plafonnetjies
Betekenis:
• Die bokant van 'n ruimte in 'n gebou.
• (figuurlik) Die hoogste moontlike vlak wat iemand kan bereik.
Gebruik:
• Die plafon was te swaar en het na benede gestort.
• Hy het sy plafon op dertigjarige ouderdom bereik.
Afgelei:
• plafonbalk
• plafonlys
• plafonneer
• plafonneerder
• plafonneersel
• plafonnering
• plafonplank
• plafonvenster
Vertaling:
Engels: ceiling
Nederlands: plafon, plafond
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|