Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toeneem
toeneem [boodskap #134732] Tue, 24 November 2020 14:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toeneem
Afbreking: toe•neem
Samestelling: toe + neem


Werkwoord: neem toe, toeneem
Verlede tyd: het toegeneem

Betekenis:
• Groter word in getal of maat.

Gebruik:
• Die aantal infeksies het stadig begin toeneem.

Sinoniem:
• groei
• sneeubal
• vermeerder

Antoniem:
• afneem

Vertaling:
Engels: to grow, increase, improve
Nederlands: toenemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spelerig
Volgende onderwerp: afneem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:55:33 UTC 2025