Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spelerig
spelerig [boodskap #134731] Tue, 24 November 2020 09:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spelerig
Afbreking: spe•le•rig


Byvoeglike naamwoord: spelerig
Vergrotende trap: speleriger
Oortreffende trap: spelerigste
Attributief: spelerige

Betekenis:
• Wat van speel hou en graag speel.

Gebruik:
• Somaliese katte is intelligent, spelerig en baie nuuskierig.

Afgelei:
• spelerigheid

Vertaling:
Engels: playful, frolicsome
Nederlands: speels

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wasem
Volgende onderwerp: toeneem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:11:39 UTC 2025