Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wasem
wasem [boodskap #134730] Tue, 24 November 2020 09:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wasem
Afbreking: wa•sem


Selfstandige naamwoord: wasem
Meervoud: wasems
Verkleinwoord: wasempie
Meervoud van verkleining: wasempies

Betekenis:
• Waterdamp wat sigbaar word soos dit kondenseer.

Gebruik:
Wasem vorm teen die koue ruit soos sy met haar warm asem daarteen blaas.

Sinoniem:
• stoom

Afgelei:
• uitwasem

Vertaling:
Engels: steam, vapor, vapour
Nederlands: wasem


Werkwoord: wasem
Verlede tyd: het gewasem

Betekenis:
• Kondenserende stoom of vog afgee.

Gebruik:
• Sy wasem teen die ruit en teken 'n hartjie.

Vertaling:
Engels: to breath
Nederlands: wasemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: peilvlak
Volgende onderwerp: spelerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 21:18:16 UTC 2025