standaardtaal [boodskap #134728] |
Mon, 23 November 2020 18:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
standaardtaal
Afbreking: stan•daard•taal
Samestelling: standaard + taal
Uitspraak: /stɑnˈdɑːrtɑːɫ/
Selfstandige naamwoord: standaardtaal
Meervoud: standaardtale
Verkleinwoord: standaardtaaltjie
Meervoud van verkleining: standaardtaaltjies
Betekenis:
• 'n Taal wat gestandaardiseer is en dus in 'n groot mate 'n vaste vorm het.
Gebruik:
• Standaardafrikaans is die taalvariant van Afrikaans wat as die korrekste beskou word, en is dus 'n standaardtaal.
Antoniem:
• nie-standaardtaal
Verwant:
• kultuurtaal
• streektaal
Vertaling:
Engels: standard language
Nederlands: standaardtaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|