Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » translitereer
translitereer [boodskap #134726] Mon, 23 November 2020 16:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
translitereer
Afbreking: trans•li•te•reer
Uitspraak: /trɑnslətəˈriə̯ɹ/, /trɑ̃slətəˈriə̯ɹ/


Werkwoord: translitereer
Verlede tyd: het getranslitereer

Betekenis:
• Die skrif van 'n taal letter-vir-letter na 'n ander skrif omskakel.

Gebruik:
• Om van Afrikaans in Russies te vertaal moet mens die Latynse alfabet na Cyrillies translitereer.

Vertaling:
Engels: to transliterate
Nederlands: translitereren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sterrestelsel
Volgende onderwerp: welwillend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:55:37 UTC 2025