Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haak-en-steek
haak-en-steek [boodskap #134724] Mon, 23 November 2020 16:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Haak-en-steek.
'n Haak-en-steek.
haak-en-steek
Afbreking: haak-en-steek


Selfstandige naamwoord: haak-en-steek
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Droogtebestande doringboom van woestyn-, halfwoestyn- en savannestreke, Vachellia/Acacia tortilis.

Gebruik:
• Die volwasse haak-en-steek het 'n plat of effens geronde kroon, en die twee doringtipes waarna dit vernoem is, is maklik sigbaar.

Afgelei:
• haak-en-steekbos

Vertaling:
Engels: umbrella thorn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: honderdduisend
Volgende onderwerp: sterrestelsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:43:54 UTC 2025