geslepe [boodskap #134721] |
Mon, 23 November 2020 15:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geslepe
Afbreking: ge•sle•pe
Byvoeglike naamwoord: geslepe
Vergrotende trap: meer geslepe
Oortreffende trap: mees geslepe
Attributief: geslepe
Betekenis:
• Op 'n slim maar skelm manier; vernuftig en tot eie voordeel.
Gebruik:
• Hy is 'n ou geslepe kalant.
Sinoniem:
• skelm
• slu
• slinks
• uitgeslape
Vertaling:
Engels: cunning, sly
Nederlands: geslepen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|