improviseer [boodskap #134719] |
Mon, 23 November 2020 11:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
improviseer
Afbreking: im•pro•vi•seer
Werkwoord: improviseer
Verlede tyd: het geïmproviseer
Betekenis:
• Opmaak soos dinge aangaan; om iets sonder plan of voorbereiding te bedink of te doen.
Gebruik:
• 'n Goeie akteur moet kan improviseer vir ingeval hy sy woorde vergeet.
Afgelei:
• improvisator
• improviseerder
• improvisasie
Vertaling:
Engels: to improvise, extemporize
Nederlands: improviseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|