feniksvoël [boodskap #134717] |
Sun, 22 November 2020 20:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
feniksvoël
Afbreking: fe•niks•vo•ël
Samestelling: feniks + voël
Selfstandige naamwoord: feniksvoël
Meervoud: feniksvoëls
Verkleinwoord: feniksvoëltjie
Meervoud van verkleining: feniksvoëltjies
Betekenis:
• Fabelagtige voël wat homself elke 500 jaar verbrand en weer uit sy eie as herrys ('n simbool van onsterflikheid).
Gebruik:
• Ons sal weer opstaan en soos die feniksvoël uit die as verrys.
Sinoniem:
• feniks
Vertaling:
Engels: phoenix
Nederlands: feniks
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|