chloorkalk [boodskap #134716] |
Sun, 22 November 2020 19:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
chloorkalk
Afbreking: chloor•kalk
Samestelling: chloor + kalk
Selfstandige naamwoord: chloorkalk
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Droë wit poeier en chemiese stof met formule Ca(ClO)2, verkry deur chloor oor gebluste kalk te lei.
Gebruik:
• Chloorkalk is die aktiewe bestanddeel van watersuiweringstablette vir drinkwater en opgaartenks.
Sinoniem:
• kalsiumhipochloriet
Vertaling:
Engels: chloride of lime
Nederlands: chloorkalk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|