Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oostelik
oostelik [boodskap #134712] Sun, 22 November 2020 19:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oostelik
Afbreking: oos•te•lik


Byvoeglike naamwoord: oostelik
Vergrotende trap: oosteliker
Oortreffende trap: oostelikste
Attributief: oostelike
Partitief: oosteliks

Betekenis:
• Wat die ooste betref; in die ooste geleë.

Gebruik:
• Die rivier vloei van daar af verder oostelik.

Antoniem:
• westelik

Afkorting:
• O.

Vertaling:
Engels: eastern, easterly
Nederlands: oostelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: westelik
Volgende onderwerp: wolvin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:50:46 UTC 2025