Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » westelik
westelik [boodskap #134711] Sun, 22 November 2020 19:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
westelik
Afbreking: wes•te•lik


Byvoeglike naamwoord: westelik
Vergrotende trap: westeliker
Oortreffende trap: westelikste
Attributief: westelike
Partitief: westeliks

Betekenis:
• Wat die weste betref; in die weste geleë.

Gebruik:
• Die leër se poging om 'n verdedigingslinie meer westelik op te trek is deur aanvalle verydel.

Antoniem:
• oostelik

Afkorting:
• W.

Vertaling:
Engels: western, westerly
Nederlands: westelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suidelik
Volgende onderwerp: oostelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:45:04 UTC 2025