suidelik [boodskap #134710] |
Sun, 22 November 2020 19:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suidelik
Afbreking: sui•de•lik
Byvoeglike naamwoord: suidelik
Vergrotende trap: suideliker
Oortreffende trap: suidelikste
Attributief: suidelike
Partitief: suideliks
Betekenis:
• Wat die suide betref; in die suide geleë.
Gebruik:
• Geleerdes betwyfel egter of die Romeine regtig so ver suidelik deurgedring het.
Antoniem:
• noordelik
Afkorting:
• S.
Vertaling:
Engels: southern, southerly
Nederlands: zuidelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|