zaratiet [boodskap #134708] |
Sun, 22 November 2020 18:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
zaratiet
Afbreking: za•ra•tiet
Selfstandige naamwoord: zaratiet
Meervoud: zaratiete
Betekenis:
• 'n Smaraggroen mineraal van nikkelkarbonaat.
Gebruik:
• Zaratiet is in 1851 in A Coruña, Spanje aangetref en is na die Spaanse diplomaat en dramaturg Antonio Gil y Zárate vernoem.
Vertaling:
Engels: zaratite
Nederlands: zaratiet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|