Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » witdwerg
witdwerg [boodskap #134707] Sun, 22 November 2020 18:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
witdwerg
Afbreking: wit•dwerg
Samestelling: wit + dwerg


Selfstandige naamwoord: witdwerg
Meervoud: witdwerge

Betekenis:
• 'n Dooie ster waarvan net die kern oorgebly het en wat buite die hoofreeks val.

Gebruik:
• Die son sal uiteindelik 'n witdwerg word.

Verwant:
• geeldwerg
• bloudwerg
• rooidwerg

Vertaling:
Engels: white dwarf
Nederlands: witte dwerg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorhoof
Volgende onderwerp: zaratiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 21:16:39 UTC 2025