voorhoof [boodskap #134706] |
Sun, 22 November 2020 17:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorhoof
Afbreking: voor•hoof
Samestelling: voor + hoof
Selfstandige naamwoord: voorhoof
Meervoud: voorhoofde
Verkleinwoord: voorhofie
Meervoud van verkleining: voorhoofies
Betekenis:
• Die deel van die kop tussen die wenkbroue en haarlyn.
Gebruik:
• Sy druk die waslap in die water en vee met die klam lap oor sy voorhoof en gesig.
Vertaling:
Engels: forehead
Nederlands: voorhoofd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|