Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » argaïsme
argaïsme [boodskap #134704] Sun, 22 November 2020 17:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
argaïsme
Afbreking: ar•ga•ïs•me


Selfstandige naamwoord: argaïsme
Meervoud: argaïsmes
Verkleinwoord: argaïsmetjie
Meervoud van verkleining: argaïsmetjies

Betekenis:
• 'n Ou woord wat in onbruik geraak het.

Gebruik:
Argaïsmes kan benut word om karakter aan 'n geskiedkundige teks te gee, romantiek of vernuwing aan 'n werk te bied, of om as teenvoeter vir clichés te dien.

Verwant:
• argaïes

Afkorting:
• arg.

Vertaling:
Engels: archaism
Nederlands: archaïsme

Nota:
• Van Grieks: Αρχαϊσμός, "oud" of "uit die verlede".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duimspyker
Volgende onderwerp: kaladium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:58:40 UTC 2025