Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » walg
walg [boodskap #134698] So., 22 November 2020 15:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
walg
Afbreking: walg


Werkwoord: walg
Verlede tyd: het gewalg
Teenwoordige deelwoord: walgend, walgende

Betekenis:
• Gevoel van volslae afkeer (soveel so dat dit mens naar maak).

Gebruik:
• Ek verag mense wat diere vir plesier jag. Die blote gedagte daaraan walg my.
• Hy het my gewalg met sy vuil grappe.

Afgelei:
• walging
• walglap
• walglik
• walgwors

Vertaling:
Engels: to nauseate, disgust
Nederlands: walgen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onsedelik
Volgende onderwerp: kraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 14:09:06 UTC 2025