Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onsedelik
onsedelik [boodskap #134697] Sun, 22 November 2020 10:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onsedelik
Afbreking: on•se•de•lik


Byvoeglike naamwoord: onsedelik
Vergrotende trap: onsedeliker
Oortreffende trap: onsedelikste
Attributief: onsedelike
Partitief: onsedeliks

Betekenis:
• Wat immoreel en in stryd met die etiese of seksuele norme is.

Gebruik:
• Julle moenie onsedelik lewe en ander slegte dinge doen nie. [Efesiërs 5:3]

Sinoniem:
• losbandig
• onfatsoenlik
• sedeloos

Afgelei:
• onsedelikheid

Vertaling:
Engels: immoral, indecent, obscene
Nederlands: onzedelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitspattig
Volgende onderwerp: walg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 21:05:58 UTC 2025