Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitspattig
uitspattig [boodskap #134696] Sun, 22 November 2020 10:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitspattig
Afbreking: uit•spat•tig


Byvoeglike naamwoord: uitspattig
Vergrotende trap: uitspattiger
Oortreffende trap: uitspattigste
Attributief: uitspattige
Partitief: uitspattigs

Betekenis:
• Wat heeltemal buite die normale val; buitensporig en oordadig.

Gebruik:
• Kospryse is deesdae darem maar uitspattig.

Wisselvorm:
• uitspattend

Sinoniem:
• buitensporig
• onbeteueld
• oordadig
• perkeloos
• verkwistend

Antoniem:
• ingetoë

Afgelei:
• uitspattigheid

Vertaling:
Engels: extravagant
Nederlands: buitensporig, extravagant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spontaan
Volgende onderwerp: onsedelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:08:26 UTC 2025