Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spontaan
spontaan [boodskap #134695] Sun, 22 November 2020 09:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spontaan
Afbreking: spon•taan


Byvoeglike naamwoord: spontaan
Vergrotende trap: spontaaner
Oortreffende trap: spontaanste
Attributief: spontane
Partitief: spontaans

Betekenis:
• Sommer vanself, ongedwonge en sonder voorbereiding of beplanning.

Gebruik:
• Hy het vroeër toegelaat dat sy ma hom soms spontaan 'n drukkie gee, maar nou skram hy weg asof 'n slang hom pik.

Afgelei:
• spontaniteit

Vertaling:
Engels: spontaneous
Nederlands: spontaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: ongesog
Volgende onderwerp: uitspattig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:08:14 UTC 2025