Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongesog
ongesog [boodskap #134694] Sun, 22 November 2020 09:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongesog
Afbreking: on•ge•sog


Byvoeglike naamwoord: ongesog
Attributief: ongesogte

Betekenis:
• Wat nie gesoek word nie; nie gewild of populêr nie.

Gebruik:
• Hyself is "varksog se eier, ongesog". [Van Wyk Louw; Tristia; 1962]

Sinoniem:
• ongewild
• onpopulêr

Antoniem:
• gesog

Vertaling:
Engels: unsought, unwanted
Nederlands: ongezocht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naskrif
Volgende onderwerp: spontaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:56:50 UTC 2025