Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naskrif
naskrif [boodskap #134693] Sun, 22 November 2020 09:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
naskrif
Afbreking: na•skrif
Samestelling: na + skrif


Selfstandige naamwoord: naskrif
Meervoud: naskrifte
Verkleinwoord: naskriffie
Meervoud van verkleining: naskriffies

Betekenis:
• Iets wat agterna geskryf is; skrywe wat Post Scriptum bygevoeg is.

Gebruik:
Naskrif: Ek is baie lief vir jou.

Afkorting:
• Ns.

Vertaling:
Engels: post scriptum
Nederlands: postscriptum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kolgans
Volgende onderwerp: ongesog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:57:20 UTC 2025