Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voortreflik
voortreflik [boodskap #134689] Sun, 22 November 2020 08:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
voortreflik
Afbreking: voor•tref•lik


Byvoeglike naamwoord: voortreflik
Vergrotende trap: voortrefliker
Oortreffende trap: voortreflikste
Attributief: voortreflike
Partitief: voortrefliks

Betekenis:
• Wat uitstekend of perfek is.

Gebruik:
• Dié pasta is vinnig om te maak en smaak voortreflik.

Sinoniem:
• eersteklas
• onverbeterlik
• puik
• uitmuntend
• uitstekend

Afgelei:
• voortreflikheid

Vertaling:
Engels: excellent, outstanding, first-rate
Nederlands: voortreffelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betas
Volgende onderwerp: opdateer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:10:55 UTC 2025