Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » betas
betas [boodskap #134688] Sun, 22 November 2020 08:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
betas
Afbreking: be•tas


Werkwoord: betas
Verlede tyd: het betas

Betekenis:
• Aan iets of iemand vat en voel (met die hande of tasorgane).

Gebruik:
• 'n Duisendpoot het twee kort voelhorings waarmee hy sy omgewing betas en na kos soek.

Sinoniem:
• bevoel

Afgelei:
• betasting

Vertaling:
Engels: to handle, feel, touch, grope
Nederlands: betasten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moffie
Volgende onderwerp: voortreflik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:07:57 UTC 2025