luidspreker [boodskap #134686] |
Sun, 22 November 2020 07:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
luidspreker
Afbreking: luid•spre•ker
Selfstandige naamwoord: luidspreker
Meervoud: luidsprekers
Verkleinwoord: luidsprekertjie
Meervoud van verkleining: luidsprekertjies
Betekenis:
• Toestel wat 'n elektriese sein in klank omskep en sodoende spraak en musiek voortbring.
Gebruik:
• Alexander Graham Bell, die vader van die telefoon, het die eerste luidspreker in 1876 uitgevind.
Hiponiem:
• baseenheid
• klanktuit
Afgelei:
• luidsprekerkas
• luidsprekerstelsel
Vertaling:
Engels: loudspeaker
Nederlands: luidspreker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|