grondboontjiebotter [boodskap #134685] |
Sun, 22 November 2020 07:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grondboontjiebotter
Afbreking: grond•boon•tjie•bot•ter
Samestelling: grondboontjie + botter
Selfstandige naamwoord: grondboontjiebotter
Meervoud: –
Betekenis:
• Broodsmeer van fyngemaalde grondboontjies.
Gebruik:
• Grondboontjiebotter is 'n goeie bron van proteïene en is veral gewild onder kinders.
Sinoniem:
• katjiebotter
Vertaling:
Engels: peanut butter
Nederlands: pindakaas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|