Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » raakloop
raakloop [boodskap #134683] Sun, 22 November 2020 06:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
raakloop
Afbreking: raak•loop
Samestelling: raak + loop


Werkwoord: loop raak, raakloop
Verlede tyd: het raakgeloop

Betekenis:
• Iets of iemand toevallig teëkom.

Gebruik:
• Ek was verbaas toe ek my ou skoolmaat na 10 jaar weer raakloop.

Sinoniem:
• aantref
• ontmoet
• teëkom
• vind

Vertaling:
Engels: to come across
Nederlands: tegenkwam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: xerofiet
Volgende onderwerp: stort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:53:08 UTC 2025