xerofiet [boodskap #134682] |
Sat, 21 November 2020 18:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
xerofiet
Afbreking: xe•ro•fiet
Selfstandige naamwoord: xerofiet
Meervoud: xerofiete
Betekenis:
• 'n Plant wat aan droë omstandighede aangepas is.
Gebruik:
• Suid-Afrika het talle endemiese xerofiete.
Sinoniem:
• droogtebestande plant
• woestynplant
Afgelei:
• xerofieties
Vertaling:
Engels: xerophyte
Nederlands: xerofyt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|