saprofiet [boodskap #134681] |
Sat, 21 November 2020 18:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
saprofiet
Afbreking: sa•pro•fiet
Selfstandige naamwoord: saprofiet
Meervoud: saprofiete
Betekenis:
• 'n Plant of fungus wat van organiese afval leef.
Gebruik:
• Saprofiete kry hul voedingstowwe uit verrotte of verrottende organiese materiaal.
Sinoniem:
• humusplant
Vertaling:
Engels: saprophyte
Nederlands: saprofyt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|