mesofiet [boodskap #134679] |
Sat, 21 November 2020 18:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mesofiet
Afbreking: me•so•fiet
Selfstandige naamwoord: mesofiet
Meervoud: mesofiete
Betekenis:
• 'n Plant wat gedy waar water in matige hoeveelhede beskikbaar is, die grootste ekologiese groep van landplante.
Gebruik:
• Mesofiete se blare is groter en dunner as die van xerofiete.
Vertaling:
Engels: mesophyte
Nederlands: mesofyt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|