kalsifiet [boodskap #134678] |
Sa, 21 November 2020 18:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kalsifiet
Afbreking: kal•si•fiet
Selfstandige naamwoord: kalsifiet
Meervoud: kalsifiete
Betekenis:
• 'n Plant wat van kalsium hou en in kalkgrond gedy.
Gebruik:
• Kalsifiet is die teenoorgestelde van 'n asidofiet, want kalk is basies en asidofiete hou van suur grond.
Vertaling:
Engels: calciphyte
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|