Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chasmofiet
chasmofiet [boodskap #134676] Sat, 21 November 2020 17:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
chasmofiet
Afbreking: chas•mo•fiet


Selfstandige naamwoord: chasmofiet
Meervoud: chasmofiete

Betekenis:
• 'n Plant of fungus wat in rotssplete en -skeure gedy.

Gebruik:
• 'n Chasmofiet is 'n tipe litofiet wat in tussen rotse en klippe groei.

Sinoniem:
• rotsskeurplant

Vertaling:
Engels: chasmophyte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halofiet
Volgende onderwerp: chersofiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:56:09 UTC 2025