Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hidrofiet
hidrofiet [boodskap #134672] Sat, 21 November 2020 16:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hidrofiet
Afbreking: hi•dro•fiet


Selfstandige naamwoord: hidrofiet
Meervoud: hidrofiete

Betekenis:
• 'n Plant wat in of naby water gedy.

Gebruik:
• Waterblommetjies is 'n hidrofiet wat as 'n bredie geëet word.

Sinoniem:
• waterplant

Vertaling:
Engels: hydrophyte
Nederlands: hydrofyt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eremofiet
Volgende onderwerp: psigrofiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 09:04:53 UTC 2025