Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eremofiet
eremofiet [boodskap #134671] Sat, 21 November 2020 16:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eremofiet
Afbreking: e•re•mo•fiet


Selfstandige naamwoord: eremofiet
Meervoud: eremofiete

Betekenis:
• 'n Plant of fungus wat in woestyne en steppe gedy.

Gebruik:
Eremofiete is by droë omstandighede aangepas.

Vertaling:
Engels: eremophyte
Nederlands: eremofyt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: asidofiet
Volgende onderwerp: hidrofiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:48:28 UTC 2025