draaikolk [boodskap #134666] |
Sat, 21 November 2020 15:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
draaikolk
Afbreking: draai•kolk
Samestelling: draai + kolk
Selfstandige naamwoord: draaikolk
Meervoud: draaikolke
Verkleinwoord: draaikolkie
Meervoud van verkleining: draaikolkies
Betekenis:
• 'n Plek waar die water 'n draaiende beweging maak.
Gebruik:
• 'n Draaikolk het die kind amper onder die water ingesuig.
Sinoniem:
• maalgat
• roerkuil
Verwant:
• maalstroom
Vertaling:
Engels: whirlpool, vortex
Nederlands: draaikolk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|